Promosies geld nie vir naweke, langnaweke en skoolvakansies nie (Behalwe Junie/Julie skoolvakansie).
Besprekings moet wees vanaf inkom Maandag 12h00 - vertrek Vrydag 10h00 (moet 4 nagte wees). Indien jy langer wil bly, geld die normale tariewe vir die ekstra nagte.
Alle besprekings is per persoon per nag.
Promosies geld nie vir naweke, langnaweke en skoolvakansies nie (Behalwe Junie/Julie skoolvakansie).
Besprekings moet wees vanaf inkom Maandag 15h00 - vertrek Vrydag 10h00 (moet 4 nagte wees). Indien jy langer wil bly, geld die normale tariewe vir die ekstra nagte.
Per nag per huisie (Slaap maximum 4 persone)
(Slegs vir Kampering)
2 persone vir 7 nagte (Inboek nie op `n Saterdag of Sondag)
Geld nie vir langnaweke en/of skoolvakansies nie
(Behalwe Junie/Julie skoolvakansie).
(Slegs vir Kampering)
2 persone vir 11 nagte (Inboek op `n Maandag, vertek die week daarop se Vrydag)
Geld nie vir langnaweke en/of skoolvakansies nie
(Behalwe Junie/Julie skoolvakansie).
Skakel kantoor vir meer inligting
(Spesiale tarief vir 1 maand en langer)
Slegs beskikbaar op gealokeerde staanplekke.
Krag uitgesluit by tariewe (Koopkrag beskikbaar of addisionele fooi).
Skakel kantoor vir meer inligting