Fasiliteite en Aktiwiteite
Kleine Paradys bied 'n wye verskeidenheid ontspanningsgeriewe vir die hele gesin!
Geniet ons warmwater swembaddens, groot buite swembad met glybaan, putt-putt, zipline, visvang en nog vele meer.
Ons goed toegeruste plaaswinkeltjie bied 'n groot verskeidenheid produkte met braaihout en ys ook beskikbaar.

